Vredenheim Akademie

Voorbereiding vir die jaar:

Juffrou Giselle en juffrou Marietjie (van SOS) het hard gewerk om voor te berei vir die nuwe bytjies wat aansluit by Vredenheim Akademie se kleuterskool. Hulle het soms gespeel ook!

Scroll to Top