Doen aansoek
Ouers kan hul kleuters, graad R asook graad 1 tot 3 leerders inskryf deur die onderstaande skakel te gebruik.
Inskrywings vir Graad 4 en 5 leerders sal op die laatste teen 2027 oopmaak vir 2028.

Ouers besef al hoe meer dat nie alle kinders in hoofstroomskole goed vaar nie.
Skoolgelde
Gr. RRR – R: R4 000 per maand x 11 maande
Gr. 1 – 3: R4 500 per maand x 11 maande
Voorskool 4 dae per week: R3600 per maand x 11 maande
Voorskool 3 dae per week: R2880 per maand x 11 maande
Nasorg: R150 per dag (13:00 tot 17:30)
Vakansiesorg: R200 halfdag of R300 voldag (07:30 tot 17:30)