So moet die jaar mos begin:

Kyk net hoe lekker het Vredenheim se kleuters gespeel op die eerste skooldag van 2024. Hulle het op die plaas rondgeloop saam met juffrou Giselle, die leeus besoek, na die plaasdiere gaan kyk en ook met klei gespeel. 

Scroll to Top