Ons nuwe televisie: AfriForum se span daag op en skenk ’n televisie! Baie dankie, AfriForum! Ons gaan dit beslis gebruik as opvoedkundige hulpmiddel in ons kurrikulum.