Lees hoe word hier gezoem by Vredenheim Akademie
Uitvoerende hoof:
Indien jy ondervinding in kleuterskool-, grondslag- en/of intermediêrefase-onderrig het, sowel as ervaring in die uitbou van ’n kleuterskool/laerskool, is hierdie betrekking die ideale...
Is die omgewing wat die skool skep, van so ‘n aard dat die kind daarin kan floreer?
Luister gerus na hierdie insiggewende gesprek. Dr. Bezuidenhout is voorwaar ‘n kenner op die gebied van die...
Jasmin Cupido berig oor ons skool.
Klik hier om die berig te lees. Dit gee ‘n kort oorsig oor ons ontstaan, ons drome en wat ons daagliks doen.
Spring gou!
Is jou kind tussen 3 en 7 jaar oud? Indien wel, laat hom/haar elke dag op die plaas kom saamspeel. Ons het beperkte plek, so skryf vinnig in. Klik hier om in te skryf. Skandeer die voltooide...
Sy is opgewonde oor ons nuwe skool!
Ons het met Wilna van Heerden, Hoër Meisieskool Bloemhof se skoolhoof, oor Vredenheim Akademie gesels. Luister hoekom sy so opgewonde is oor ons skool op die plaas. ...
So moet die jaar mos begin:
Kyk net hoe lekker het Vredenheim se kleuters gespeel op die eerste skooldag van 2024. Hulle het op die plaas rondgeloop saam met juffrou Giselle, die leeus besoek, na die plaasdiere...
Voorbereiding vir die jaar:
Juffrou Giselle en juffrou Marietjie (van SOS) het hard gewerk om voor te berei vir die nuwe bytjies wat aansluit by Vredenheim Akademie se kleuterskool. Hulle het soms gespeel...
Wenke vir gelukkige kleuterjare:
Marietjie Havenga
Onderrig- en leerspesialis
Dis die begin van ’n nuwe fase en ’n opwindende mylpaal in ’n huishouding wanneer jou kleuter voorskool betree. Die onbekende...
Ons nuwe televisie:
AfriForum se span daag op en skenk ’n televisie! Baie dankie, AfriForum! Ons gaan dit beslis gebruik as opvoedkundige hulpmiddel in ons kurrikulum.
So het Vredenheim Akademie ontstaan:
Die Bezuidenhouts het ’n passie vir Afrikaans en die natuur en glo dat hierdie passie uitgeleef kan word in opvoeding. Moedertaalonderrig verbeter leeruitkomste en...
No posts found