Aansoeke vir 2025 is nou oop!
Ouers kan hul kleuters, asook graad 1 to 3 leerders inskryf deur op die onderstaande
skakel te klik of die QR-kode te skandeer.
Alle aansoeke moet vergesel word van:
Afskrif van leerder se geboortesertifikaat en kliniekkaart
Paspoortgrootte foto in kleur van leerder
Bewys van woonadres
Afskrif van beide ouers se ID-dokumente
Beide die ouers en/of waar van toepassing, enige voog, van elke leerder is aanspreeklik, gesamentlik en afsonderlik, vir betaling van skoolgeld.
Skoolgeld is vooruitbetaalbaar en mag onder geen omstandighede agterstallig raak nie. Betaling kan eenmalig of in 11 paaiemente aangebied word en via elektroniese oorplasing geskied. Die eerste paaiement is in Januarie betaalbaar.
Aansoeke vir 2025 open gedurende Maart 2024.
Suksesvolle aansoeke sal skriftelik bevestig word teen die einde van Julie 2025, wanneer ’n deposito betaalbaar is.
Skoolgeld
Gr. RRR – R: R4 000 per maand x 11 maande
Gr. 1 – 3: R4 500 per maand x 11 maande
Nasorg: R150 per dag (13:00 tot 17:30)
Vakansiesorg: R200 halfdag of R300 voldag (07:30 tot 17:30)